Wyngaard Weekliks: Die DA se leierskapstryd is aan die gebeur.
2026-04-09Die DA kies tans ’n federale leier. Heindrich Wyngaard gesels met die politieke kommentators Pieter Mulder, Jan-Jan Joubert en Jason Lloyd.
Parlementpraatjies: ’n onderhoud met Pieter Mulder
2026-03-26"Suid-Afrikaners kom in die algemeen van persoon tot persoon goed met mekaar oor die weg, ongeag ras, taal of kultuur. Dit was voor 1994 my ervaring, asook daarna. Dit is ook hoe ek verhoudinge tussen individue van verskillende partye buite die parlementêre raadsale en komitees ervaar het."
