Pieter M. Venter

Pieter M. Venter is net na die Tweede Wêreldoorlog gebore. Hy het in die vyftiger- en sestigerjare skoolgegaan in Middelburg in die destydse Transvaal. Van 1965 tot 1971 studeer hy teologie aan die Universiteit van Pretoria. Hy was van 1972 tot 1979 predikant in die Hervormde Kerk. Vanaf 1980 volg hy ’n akademiese loopbaan, eers aan die destydse Universiteit van die Noorde en vanaf 1984 aan die Universiteit van Pretoria. Hy tree in Junie 2012 af as professor en hoof van die Departement Ou-Testamentiese Wetenskap, Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria. Sedertdien woon hy tussen die berge en die see op George in die Suid-Kaap.

Traces of dynamic intertextuality in Psalm 89

Pieter M. Venter Academic research 2021-08-23

"In this literary frame of reference the psalm, especially the third stanza, refers to the problem of human despair. A universal open contextualisation is given to the psalm, inviting the reader to reapply and reconceptualise its contents for different circumstances."

Spore van dinamiese intertekstualiteit in Psalm 89

Pieter M. Venter LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2021-08-23

"Al drie stansas van Psalm 89 hoort bymekaar en is sedertdien as selfstandige eenheid gesien en deel gemaak van die koningspsalms in Psalms 73–89. Dit staan ook bekend as die versameling van Asaf- en Koragpsalms ..."

The Wisdom of Solomon as an intertextual text

Pieter M. Venter Academic research 2021-02-19

"The Book of Wisdom alludes to Solomon and his wisdom. However, wisdom is personified in this book. She becomes a life companion to those who follow her. She was used by God to create the world."

Die Wysheid van Salomo as ’n intertekstuele teks

Pieter M. Venter LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2021-02-19

"Die feit dat die boek in Grieks geskryf is, deurspek is van die Griekse ideologie van Plato en die Stoïsyne en ook die Joodse denke van die eerste eeue voor en na Christus, maak dit uiters onwaarskynlik dat Salomo dit geskryf het."

What does it mean that the Bible is a canon?

Pieter M. Venter Academic research 2020-07-13

"When dealing with ethical problems the Christian church bases its view on the Bible as its authoritative source. The authority of the Bible is indicated by the notion canon. Meaning criterion or rule, the term indicates that the Bible is the highest authority of teaching for the church."

Wat hou dit in dat die Bybel ’n kanon is? 

Pieter M. Venter LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2020-07-13

"Sake uit die onlangse verlede is vraagstukke oor apartheid, of vrouelidmate hoede moet dra tydens die erediens, die toelating van vrouens tot die ampte in die kerk, en die vrae rondom homoseksualiteit en die sogenaamde LGBTQI+-vraagstuk. Die Bybel is die basisdokument in die Christelike kerk en antwoorde op hierdie vraagstukke word uit beginsel daarin gesoek."

Top