Philip van Schalkwyk

Ek is Philip van Schalkwyk (17). Ek is in die Hoërskool DF Malan. Ek het hierdie opstel deur mnr. Visser ingeskryf vir die kortverhaalkompetisie. Ek hou van boeke oor ou karre en die opbou daarvan. Ou karre en resieskarre is my passie. Ek neem ook vir vermaak deel aan watersporte soos branderplankry en waterski.

WF 2015: Neongroen nanogoggas

Philip van Schalkwyk Kuberklas Kreatief 2015-05-23

Pasiënt Omar McKnight is om 07:03 ingebring na die militêre hospitaal in Bagdad ná ’n terreuraanval in suidoos-Bagdad. Die pasiënt is in ’n kritieke toestand. 

Top