Petrus du Preez

Petrus du Preez studeer kommunikasiekunde aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) en voltooi sy nagraadse studie aan die Universiteit Stellenbosch, waar hy sy doktoraat in drama- en teaterstudie behaal. Hy is tans voorsitter van die Departement Drama, doseer teaterwetenskap en toneelspel, en dien as redakteur van die South African Theatre Journal. Sy navorsingsbelangstellings sluit in Afrikaanse teater, kinder- en jeugteater, asook toneelpoppe en visuele teater. Hy tree op as uitvoerende kunstenaar en akteur in die teater asook televisie en radio. Hy is ook ’n skrywer en regisseur van teaterproduksies, met ’n fokus op kinderteater.

Die intieme musiekspel: ’n onderhoud met André Gerber en Petrus du Preez

Marli van Eeden, André Gerber, Petrus du Preez Onderhoude 2018-11-27

"Vir ons as teatermakers bly die vraag altyd: Hoekom moet ons dié storie vertel?"

The origin, development and aesthetics of the intimate musical, and Fees (Festival) as an Afrikaans example

André Gerber, Petrus du Preez Academic research 2018-09-27

"The authors conclude that the intimate musical is a viable model for musical production in the financially constrained Afrikaans theatre industry, but that further research and practical work can be done in order to expand on the initial model presented in this article."

Die oorsprong, ontwikkeling en estetika van die intieme musiekspel, en Fees as ’n Afrikaanse voorbeeld

André Gerber, Petrus du Preez LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2018-09-27

"Waar die gebrek aan genoegsame befondsing vir grootskaalse musiekspele dikwels ontbreek, is die intieme musiekspel ’n geskikte vorm om kleiner, meer intieme onderwerpe te ondersoek."

Top