Petro Kotze-Odendaal

Vir Petro Kotze-Odendaal word die krieke reeds vroegtydig stil: van donkernag vlug onder die hand van ’n alkoholis-pa en later in die greep van ’n gewelddadige man. Sy en haar vierjarige seuntjie moes vroeg op die stormwaters van die lewe loop.

Wanneer die krieke stil word: ’n onderhoud met Petro Kotze-Odendaal

Louise Viljoen (JBay), Petro Kotze-Odendaal Skrywersonderhoude 2025-10-16

"Dit is ’n ware lewensverhaal oor om die wedstryd van die lewe met ’n laat wegspring te begin, weens ’n alkoholispa en ’n gebroke ma."

Top