Petra Müller

Petra Müller was ’n joernalis, uitgewer, digter en skrywer.

Lees haar ATKV|LitNet-Skrywersalbum.

Foto: Naomi Bruwer

Luisterverhale: "Dit gaan nie goed met ou Bertie nie" deur Petra Müller, voorgelees deur Marcel van Heerden

Petra Müller, Marcel van Heerden Luisterverhale 2024-07-18

Marcel van Heerden lees Petra Müller se verhaal "Dit gaan nie goed met ou Bertie nie" voor. Die verhaal het oorspronklik in In die omtes van die hart en ander verbeeldings, in 1995 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.

Luisterverhale: "Belhambra" deur Petra Müller, voorgelees deur Rolanda Marais

Petra Müller, Rolanda Marais Luisterverhale 2024-05-21

Rolanda Marais lees Petra Müller se verhaal "Belhambra" voor. Die verhaal het oorspronklik in Die dwerg van die infanta en ander verhale, in 1993 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.

Uit die argief: Niggie – ’n boek waarmee ’n mens moet saamleef soos ’n stuk vuur

Petra Müller Argief 2016-06-16

"Dis ’n teks waardeur ’n mens die dimensies van jou verblyf op hierdie stuk aarde in ontroering en ontsag kan verken."

In Memoriam: Charles Fryer

Petra Müller 2014-11-14 Petra Müller oor Charles Fryer: "Hy bel jou elf-uur in die nag oor 'n komma, het een (Hertzogprys-wennend) skrywer eendag geknor. Wees bly, het ons gesê. Hy bel ons almal. ... By hom was jy veilig."
Top