Péter Wassenaar

Péter Wassenaar is ’n praktiserende prokureur van die firma Kriek, Wassenaar en Venter Ing in Pretoria. Hy fokus op konstitusionele, administratiefregtelike en korporatiewe reg.

Die Nasionale Gesondheidsversekeringswet: ’n onderhoud met ’n prokureur

Naomi Meyer, Péter Wassenaar Onderhoude 2024-05-16

"Is nasionale gesondheidsversekering indien ons slegs na die letter van die wetgewing kyk, afdwingbaar? Waarskynlik. Enige wet wat die oormag van die staat agter hom het, kan teoreties afgedwing word. Maak dit nasionale gesondheidsversekering ’n projek wat (1) realisties is en (2) volhoubaar sal wees? Nee."

Top