Peter ter Horst

Peter ter Horst ken Suid-Afrika goed. As joernalis was hy vir agt jaar lank in Suid-Afrika gestasioneer om ons oorgang na demokrasie te dokumenteer. Hy is twee jaar gelede gevra om op die direksie van Zuid-Afrikahuis in Amsterdam te dien en is baie onlangs versoek om vanaf 1 Januarie 2027 die voorsitter van Zuid-Afrikahuis te word.

Foto: Izak de Vries

Johan Allers gesels met Peter ter Horst, eersdaags die voorsitter van Zuid-Afrikahuis in Amsterdam

Johan Allers, Peter ter Horst Onderhoude 2026-11-11

Johan Allers peper Ter Horst deeglik met vrae oor die toekoms van Zuid-Afrikahuis, die bande tussen Suid-Afrika en Nederland, en die moontlikheid dat Zuid-Afrikahuis ’n rol sou kon speel om nouer bande tussen die lande moontlik te maak.

Top