Peter Snyders
Peter James Snyders is op 14 November 1939 in Wynberg in die Kaap gebore. In 1980 debuteer hy in Uitgewery Skoppensboer se versamelbundel Brekfis met vier saam met Daniel Hugo, Etienne van Heerden en André Le Roux du Toit wat in 2005 weer deur Human & Rousseau uitgegee word. Uit sy pen verskyn ook:
'n Ordinary mens
Poltical joke: ’n gesprekdrama
’n Waarskynlike mens
Verzachtende omstadigheden = Versagtende omstandighede
Political joke 2 (Daai’s nou politiek): ’n gespreksdrama
Brunch met twee saam met Clinton V du Plessis
Tekens van die tye