Mikroaggressie in die konteks van die Suid-Afrikaanse kunswêreld – ’n speelveld vir ongelykhede
2026-03-30"Behoort die kunstewêreld nie juis ’n veilige hawe vir alle kunstenaars te wees, ten spyte van agtergrond, sosiale status en – veral – verskillende oogpunte nie?"
