Paul le RouxSkryfkompetisies2015-04-29Die skending van Andrew Murray se standbeeld O man van God, u sit en tuur Na waar die oggendstond verrys U oë op u God gerig Op soeke na sy paradys Aan vryman en kneg Het u verklaar Gods wil en reg In hierdie verre land Maar soos u Heiland in dae van weleer Moes […]