Paul Bremer, Naomi Meyer2015-01-05Suid-Afrika staan nog in sy kinderskoene as dit by die opteken van genealogie kom. Paul Bremer, afgetrede ginekoloog, se tweede boek oor sy familiestamboom het egter onlangs verskyn. Hy vertel vir Naomi Meyer hiervan.