Owen J Wiese


"Eindelose tyd" deur Owen J Wiese

Owen J Wiese 2013-08-13 Op ‘n ander plek midde sonder-einder vlaktes Is dit stil in hierdie gedagtes Om te redeneer is verkeerd, opstand is wreed “Bly net kalm”, beveel die wat weet
Top