Owen Dean
Owen Dean is professor in die Fakulteit Regsgeleerdheid en die Departement Handelsreg, Universiteit Stellenbosch. Hy is waarskynlik die voorste kenner op die terrein van intellektuele eiendom in Suid-Afrika en voorheen van die bekende regsfirma Spoor en Fisher. Hy is met ingang 1 Julie 2011 vir drie jaar aangestel as die eerste bekleër van die Anton Mostert Leerstoel in Intellektuele Goederegreg aan die Universiteit Stellenbosch.
Regsmening: Geld soos bossies uit die ou verlede
Owen Dean, Cobus Jooste
2012-06-07
"Waarom nou die sweet aftap, talente gebruik en moeite maak om in die toekoms geld te verdien terwyl jy ’n inkomste kan genereer uit werk wat lank reeds gedoen is?" Lees hoe beskerm outeursreg die voorgeslagte se kunswerke.