Ou Gous

Juanito Hess (gebore 2 Mei 1977) was in een laerskool en vier hoërskole. Ek kwalifiseer as ’n maatskaplike werker aan Hugenote Kollege en is reeds 19 jaar werksaam, waarvan die afgelope agt jaar as proefbampte. In 1991 skryf ek my eerste gedig en daarna eers weer in 1994, wat ook die laaste was vir 25 jaar. Tydens sessies by Montrose Foundation in 2019, ontdek ek weer, met die hulp van ’n kollega, ’n liefde vir die digkuns.

Skool vir die hof

Ou Gous Poësie 2021-02-09

"jy het gesê skool is nie vir jou 
en vir die onnies was jy ’n kopseer 
maar dis ’n moederhart wat nou treur"

Top