Otto Liebenberg

Otto Liebenberg is kurator van die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein.

Kom vier Taaldag saam met NALN hierdie naweek

Otto Liebenberg 2012-08-16 In aansluiting by die viering van Taaldag, 14 Augustus, vind daar eerskomende Saterdag, 18 Augustus 2012, twee geleenthede by NALN plaas.
Top