Nikki

Ek skryf in my taal, ek dig in my taal en ek leef in my taal! Ek het al diep spore getrap en dra die lit tekens daarvan. My bydraes is my eie opinies en sienings en ek skroom ook nie om iets op die naam te noem nie. Ek het n baie sagte plekkie vir diere en seer mense.

My lewe, my skrewe

Nikki 2014-02-18
Top