Niek Marais


"Oor die brug " deur Niek Marais

Niek Marais 2012-12-19 As ek wegstap oor die brug
bladsak oor die rug
Sal jy dink ek kom, soos altyd, weer terug?
Top