Nico Geldenhuys

Nico Geldenhuys is ’n korporatiewe regsadviseur van Johannesburg. Hy is ’n prokureur, transportbesorger en notaris, en beskik oor ’n LLM in omgewingsreg en -beheer.

Jan Alleman vs ChatGPT: Kan KI uit regswerk gehou word?

Nico Geldenhuys Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence 2025-01-21

"[D]ie land se regspraktisyns wou hulself slap lag oor die nuus dat ’n litigant oënskynlik met ChatGPT-geskrewe hofstukke voor ’n hooggeregshofregter opgedaag het en gedink het hulle kan daarmee wegkom. Hierdie kollektiewe leedvermaak verklap wel iets van die eksistensiële krisis waarmee die globale witboordjiewerkskorps die laaste twee jaar worstel."

Top