Nicki Spies is ’n praktiese teoloog, narratiewe en pastorale praktisyn in privaat praktyk en gender-konsultant vir individue, korporatiewe en gemeenskapsorganisasie. Sy is die skrywer van die boek Seks - Nou wat is die eintlike storie.
Henry Cloete, Nicki Spies2013-02-07"Ek was aanvanklik nogal bekommerd oor hoe die boek ontvang sou word, veral omdat ek moeilike kwessies soos seks, genderrolle, geslagsgelykheid en geloof bespreek."