Nellie Alberts

Nellie Alberts woon in die Roggeveld van Calvinia; doen vertaal-, proeflees- en redigeerwerk en skryf wanneer sy tyd kry. Daar is al 'n paar van haar kortverhale in jeugbundels gepubliseer, asook 2 Romanzas en twee kontreiboeke (lg 2 is selfpublikasies). 

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Nellie Alberts

Naomi Meyer, Nellie Alberts Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-05

​"Die storie gaan oor twee Noord-Kaapse bruin kinders wat alleen per taxi van Calvinia na Vanrhynsdorp reis om vir hulle ouma te gaan kuier ..."

Top