Nelis Britz


"Vir oulaas" deur Nelis Britz

Nelis Britz 2012-12-19 Ek gaan nie slim woorde gebruik nie
Ek gaan nie probeer rympies maak nie
Ek gee nie om as niemand verstaan nie
Ek vra net een ding, vir oulaas
Top