Neil Sandilands

Neil Sandilands is ’n akteur en musikant.

Allegaarkie vir ’n askeet: ’n onderhoud met Neil Sandilands

Naomi Meyer, Neil Sandilands Musiek 2023-05-02

"Die inspirasie, dus, is die lewe self. Die perd wat ek ry. Ervaring. Die dinge wat ek teëkom, die mense wat ek liefhet, die plekke, die reise, die lief, die leed. Die lied word erkentenis dat ek lewe."

Top