"skielik staan sy voor my in ‘n andersheid wat my oë verlam die vol lyf van gister ‘n winterboomskadu van saplose takke mors-dood."