Natasha Ravyse

Natasha Ravyse is ’n medeprofessor in die Fakulteit Regte aan die Noordwes-Universiteit (NWU), Suid-Afrika, en het ’n PhD in linguistiek en literêre teorie. Haar navorsing fokus op die vitaliteit van subkulturele tale, die wisselwerking tussen taal en identiteit, en linguistieke diversiteit in meertalige kontekste. Sy stel veral belang in die wyse waarop taal individuele en kollektiewe identiteite vorm, asook in die rol van taal in gemeenskapsvorming en ’n gevoel van behoort.

Face and metalinguistic reflection: an investigation into the construction of South African Cape Coloured and Durban Coloured identities on TikTok

Natasha Ravyse Academic research 2026-10-05

"This [...] has shifted the understanding of Coloured identity away from externally imposed classification towards a more dynamic, negotiated and context-dependent expression of identity. Within this changing socio-political landscape, social media discourse provides a context in which identity is negotiated and evaluated through everyday interaction."

Aansien en metalinguistiese besinning: ’n ondersoek na Suid-Afrikaanse Kaapse en Durbanse bruinidentiteitskonstruksie op TikTok

Natasha Ravyse LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2026-10-05

"Derhalwe bied hierdie artikel ’n sosiolinguistiese verkenning van Kaapse en Durbanse bruinidentiteitskonstruksie in ’n veeltalige en multikulturele reënboognasie. Die begrip aansien ('face'), ontleen aan die pragmatiek, word bykomend tot metalinguistiese besinning ('reflection') toegepas."

Top