Natasha de Lange

Natasha de Lange

Natasha de Lange is ’n voorgraadse BA-student in die Fakulteit Geesteswetenskappe aan die Universiteit van Pretoria (UP). Sy beoog om antropologie nagraads te studeer. Sy wil graag in die toekoms navorsing doen wat verband hou met sake soos seks, gender en seksualiteit in Afrika. Haar poësie poog om die wêreld deur die oë van ’n jongmens vas te vang en raak ook aan sielkundige temas soos depressie, verslawing en bipolariteit.

  • Foto: verskaf 

Dubbelbindkind

Natasha de Lange Poësie 2020-09-18

"liefde wat straal, skeur 
’n prentjie rooskleurig met bloed besmeer 
en die raam skeeftrek met hamer en soen"

Top