Vriende van NALN

Vir die behoud en bevordering van die Afrikaanse woordkuns – letterkunde, musiek en toneel.

Elders gesien: Botha oorhandig debuutdigbundel aan NALN

Vriende van NALN Elders gesien 2023-08-19

"Dominique Botha het saam met haar man, Adi Enthoven, broer André en ouers, Andries en Sandra Botha, heerlik by NALN gekuier."

Vakature beskikbaar by NALN: Museumgeesteswetenskaplike

Vriende van NALN 2013-08-02 ’n Pos vir ’n Eerste Museumgeesteswetenskaplike by NALN (Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum) in Bloemfontein is beskikbaar. Die sluitingsdatum is Vrydag 9 Augustus 2013.
Top