Nadia Snyman

Nadia Snyman het ’n BA Taal en Kultuur en ’n Nagraadse Onderwyssertifikaat aan die Universiteit Stellenbosch verwerf. Sy is tans ’n Afrikaansonderwyseres by ’n privaat seunskool in Kaapstad.

Elders gesien: "Dit is moontlik om ontsteld oor meer as een onreg te wees"

Nadia Snyman Elders gesien 2020-06-04

"Deernis vir boere en deernis vir onderdrukte mense kan terselfdertyd bestaan – die een beteken nie die ontkenning van die ander nie."

Top