Lerina Erasmus: 1946–2018
2018-08-24"Lerina Erasmus is 20 Augustus 1946 in Namibië gebore en sterf 20 Augustus 2018 in Johannesburg op die ouderdom van 72 jaar. Sy was bekend as aktrise en skrywer."
Huldeblyk aan Jan Scholtz
2015-06-23"Ek was bevoorreg om nóú saam met hom te werk aan Binnekring, Sonkring en Triptiek en vele ander storie-idees het ons saam met hom en sy span ontwikkel. Sy reekse was altyd treffers en ons, by die ou TV1, is oorval met versoeke vir opvolgreekse."
