Murph R van der Merwe
Murph R van der Merwe woon en werk tans as omgewingskonsultant aan die ooskus van Saoedi-Arabië in die Stad Al-Khobar. Hy is getroud met Aruana en hulle verwag hul eersteling (Layla) teen einde Mei. Sy belangstellings is fotografie, argitektuur en goeie musiek.
"Weergalm" deur Murph R. van der Merwe
Murph R van der Merwe
2013-08-27
Geskryf vir: Straatligkinders Vers 1: Reg voor my staan ’n droomhuis Effens verwaarloos, maar wie is nou perfek Steeds droog ek nog jou trane af Al wie dit weet is jy en ek Met die dronk in my are stap ek by jou verlede verby Terwyl ek lees dit wat jy vasgelê het op karton […]