Morné Theart

Ek is ’n menslikehulpbronspesialis en is buite werksure somtyds betrokke by vrywillige politiek, en ek dien op die plaaslike tak.

Ek woon in Bellville en het ’n groot hartstog vir Afrikaans en in die ontwikkeling, bemagtiging en die groei van die taal.

Op soek na taal en identiteit in ’n tyd van war

Morné Theart SêNet-briewe 2025-05-22

"Ek wil dus weet of Boere werklik ’n betekenisvolle rol gespeel het in Afrikaans se geboorte en of dit eintlik maar net ’n 'appropriation' was en dat ons almal vandag net onwetende voortbrengsels is van een groot Afrikaner-nasionalistiese verdigsel."

Top