Monet Nel

Monet Nel

Monet Nel trek op die ouderdom van agt jaar teësinnig van die Boland af na Oudtshoorn. Hier het sy haar skoolloopbaan voltooi waarna sy terug Boland toe is om mens te word en geesteswetenskappe te studeer. Nadat sy haar meestersgraad in Stellenbosch en België voltooi het, trek sy terug na Oudtshoorn. Sy is tans ’n Engels- en Afrikaansonderwyseres waar sy haar liefde vir poësie probeer deel met tieners wat aspris nie deeltekens gebruik nie.

LitNet Akademies (Opvoedkunde)-seminaar: Skoolhoofde en leierskap

Remona Voges, Monet Nel SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2019-08-12

"Hoërskole sit met tieners wat maklik rebelleer, en waarteen beter om te rebelleer as ’n argaïese tradisie wat op jou afgedwing word? Tradisies moet aanpasbaar wees."

 

Top