Molly Lubbinge

Molly het grootgeword op ’n plaas in die Vrystaat maar woon tans in Nelspuit. Sy is ’n veearts van beroep en geniet dit om in haar vrye tyd te skryf. "Om te skryf, is vir my nog altyd ’n manier om uitlating te gee aan emosies en ervarings."

Vrouedag-skryfkompetisie: Eendag in die hemel se sonkamer

Molly Lubbinge Skryfkompetisies 2019-08-23

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Molly Lubbinge: 

"Ek wens ek kan vir jou, nog een Saterdagoggend,
  hierdie gedig in die sonkamer lees."

Top