My genesing
2021-07-23"My seegolf breek teen die sitplek voor my. Eric kyk my vies aan." Lees Mirali Hoekstra se "My genesing", wenner van LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen in die Graad 8–9-kategorie.
"My seegolf breek teen die sitplek voor my. Eric kyk my vies aan." Lees Mirali Hoekstra se "My genesing", wenner van LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen in die Graad 8–9-kategorie.