Miné Kleynhans

Miné Kleynhans het in 2012 'n graad in beeldende kunste ontvang en doen tans haar meestersgraad in beeldende kunste by die Universiteit van die Vrystaat. Sy is ook ʼn werknemer by die Nellie Brits-kunsakademie te Oliewenhuis, waar sy kunsklasse vir skoliere aanbied.

Barcleys L'Atelier-streekwenner 2015 Miné Kleynhans se kunsfilosofie

Miné Kleynhans Kuns 2015-05-28

"As 'n beeldhouer maak dikwels gebruik van huishoudelike items, soos die tuinslange in Fountain of Aid, om my werke binne 'n huishoudelike omgewing te plaas."

Top