Boekresensie: Die jaar toe Emma begin kook het deur Ilse de Korte
2015-07-10"Die jaar toe Emma begin kook het pas gerieflik in sy eie kategorie in: Afrikaanse chicklit vir enige Merlot-drinkende kosfundi en boekliefhebber op soek na spitsvondige en lekker vakansieleesstof. Emma is annie brand!"
