Mikyall Harris

Mikyall Harris is een van Suidoosterfees se NATi Jong Sterre.

’n Onderhoud met Mikyall Harris, een van Suidoosterfees se NATi Jong Sterre

Izak de Vries, Mikyall Harris Suidoosterfees 2024-10-16

Mikyall Harris gesels met Izak de Vries oor sy toneelstuk, Vannie wal, af, en NATi se Jong Sterre-program: "Hierdie program bied jou die geleentheid om ’n beter mens, skrywer en kunstenaar te word en jy leer waardevolle vaardighede en denkpatrone wat jy vir die res van jou loopbaan saam met jou sal dra."

Top