Michelle Oosthuizen

Die onthouvrou

Michelle Oosthuizen Fiksie 2025-06-19

"'Is dit dan net ’n vrou wat onthou?' vra sy haar nakende self in die spieël. Sy onthou die woorde van ’n liedjie wat sy iewers gehoor het: 'Vergeet om te vergeet en onthou om te onthou.'"

Redding in ’n bottel cabernet

Michelle Oosthuizen Fiksie 2020-07-24

"Terwyl hy bank toe stap om langs my neer te plof, bekyk ek hom met aandag. Waar is die man vir wie ek twintig jaar terug lief geword het? ’n Dinamiese man met murg in sy pype? Al wat nou oor is, is ’n patetiese drankslaaf."

Top