"Nie vir my nie" deur Michael Visagie
2012-12-18 Die hanswors het klaar gelag want die sirkus is verbyGelukkig is die huis nou klaar, wie sal honger ly?
Die Oujaar lê en sluimer op die stoep van hierdie fees
en iewers is ? honger maag wat more vol sal wees
