Toyota Stellenbosch Woordfees: In gesprek met drie van die akteurs in Woordedief
2025-10-09"Woordedief is ’n gesinsvriendelike produksie, alhoewel dit op kinders gemik is. Daar is humor waarby beide oud en jonk aanklank vind. Dis definitief ’n moet-sien by vanjaar se Woordfees."
WF 2015: Sweef
2015-05-19Almal lewe hul eie lewe, maar jy word besit deur iemand met meer mag as jy. Jy het geen ouers, broers of susters nie. Al wat jy het, is die persoon langs jou en die bleek uniform wat jy gedwing word om te dra.

