Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Mel vertel, Portchie paint!
2025-10-09"Portchie laat my vreeslik op my gemak voel. Sy lag is so lekker hard en uit sy maag en wanneer iemand so lag, dan weet jy dit gaan ’n goeie konsert wees."
Momentum Aardklop 2025: ’n onderhoud oor Trou
2025-09-10"Trou handel oor ’n reeks waarnemings en observasies oor spesifiek Afrikaanse troues en die feesvieringe daarrondom. Gehore kan uitkyk vir interessante staaltjies waarby hulle sal kan aanklank vind en dan natuurlik ook lekker saamsing en dans op DJ Mieliestronk se Top-5 troue tunes."
KKNK 2025: ’n onderhoud oor Internetsensasie
2025-02-24"Mense is my grootste inspirasie vir enige komedie of teks – want mense is rêrig mal en anders en baie interessant."

