Megan Smith

Megan Smith is ’n gr 10-leerder


WF 2012: Maanwoning?

Megan Smith 2012-10-03 "Vir ’n week lank het mense gedebatteer oor wat moes gebeur en die oplossing was duidelik. Hulle sou nuwe blyplek moes kry. Dit het lank gevat om almal daar te kry, maar na vele jare was die maan die mens se nuwe tuiste."
Top