Maryke Howard

Maryke het 'n diploma in Grafiese ontwerp in 2004 in Bloemfontein verkry en het sedertdien ondervinding opgedoen in handelsmerk ontwikkeling en ontwerp van tydskrif-uitlegte. Sy werk tans as 'n merkbestuurder by 'n kleinhandel-ontwikkelingsmaatskappy in Stellenbosch en spandeer haar vrye tyd op soek na interessante foto-oomblikke, veral na die kans om 'n storie visueel te vertel.

Fotoblad: Betoging teen breking in Kaapstad

Maryke Howard 2012-09-26 "Die groot volumes water wat nodig is vir die proses sal ook al die waterbronne vergiftig en dalk later heeltemal laat opdroog."
Top