Martlie Jordaan

Martlie Jordaan

Martlie Jordaan is ’n Afrikaans Huistaalonderwyseres en die departementshoof van Afrikaans aan die Hoërskool Framesby in Port Elizabeth. Sy is ’n yweraar vir die dramatiese kunste en is betrokke by die skool se kunsdepartement.

Onderhoud: Martlie Jordaan oor Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen

Martlie Jordaan, Melt Myburgh Skole 2020-03-04

"Breek die vak in kleiner dele op: begrip; opsomming; taal; gedigte, prosawerk en drama. As jy so daarna kyk, sien jy dat die taal die enigste 'wetenskap' is wat jy kan gaan léér."

Afrikaans Huistaal vir graad 12’s: Oefening en memo uit Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen

Martlie Jordaan Notas, toetse en vraestelle 2020-03-04

Spesiaal vir graad 12’s wat hersiening doen of voorberei vir die eksamen: ’n hersieningsoefening en memorandum uit Martlie Jordaan se oefenboek Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen.

Top