Martjie Malan

Martjie Malan is eienaar van Food by Kids, Stellenbosch.

Klein kook & geniet deur SJA de Villiers en Eunice van den Berg: Al wat ’n kind nodig het om te begin kook!

Martjie Malan Resensies 2018-09-18

"Laat die kinders kook met Klein kook & geniet!"

Bakgeheime: ’n onderhoud met Martjie Malan

Naomi Meyer, Liné Loff, Martjie Malan Skrywersonderhoude 2018-08-23

"Al my geheime is in die boek opgesluit – ek het nie een wat ek geheim hou vir myself nie. Die boek is vir elkeen wat dit ooit sal oopmaak, en alle bakgeheime is nou daarin verklap."

Kokkedoortjie: ’n onderhoud

Martjie Malan, Naomi Meyer kykNET Portaal 2017-03-29

"Kokkedoortjie wil juis vir gesinne aanmoedig om saam kos te maak – dit skep wonderlike geleenthede vir verhoudinge bou."

Die revolusie in die kombuis: Kinders wat kook

Martjie Malan, Naomi Meyer 2012-11-13 "Dit is so deel van ons lewe, dit is iets wat ons elke dag moet doen, kosmaak en eet. Kinders word nou net meer deel van die kombuisaktiwiteite. Ek noem dit die kosmaakrevolusie vir die gesin." Martjie Malan gesels oor 'n kookskool vir kinders en 'n kookboek vir kinders (deur 'n kind).
Top