More than just a festival: Generations, language and belonging in Afrikaans festival culture
2026-10-14"Generational cohorts were specifically compared in terms of cultural belonging, festival motivations, perceived cultural, linguistic, social and economic festival contributions, behavioural intentions, and participation and expenditure behaviour. The study integrates generational cohort theory with cultural identity theory."
Meer as net ’n fees: generasies, taal en verbondenheid in die Afrikaanse feeskultuur
2026-10-14"Die bevindinge toon betekenisvolle verskille tussen generasies ten opsigte van kulturele verbondenheid, taalbevestiging, nostalgie, waardering vir die kunste, gedragslojaliteit en bestedingsgedrag. Ouer generasies het beduidend sterker vlakke van kulturele verbondenheid, feeslojaliteit en ekonomiese bydrae as jonger kohorte gerapporteer."

