Martin Buysse
Martin Buysse is a Fellow and Assistant at the Theoretical Physics Institute of the UCL.
Toespraak tydens die eredoktorsgraadseremonie van André Brink
Martin Buysse
2015-02-08
"Weerstand bied. Om teenstand te bied teen die gebruik van geweld, om te opponeer, te stry, jouself te verdedig. Teen alle mag kan weerstand gebied word, alle sisteme kan geopponeer word, enige orde kan ’n reaksie ontlok, hetsy om dit te beveg of dit te verdedig."