Marthinus van Loggerenberg

Gewaai van Pretoria na London na die Kaap. Marthinus is ? handelsmerkstrateeg en lektor. Na ? B Com by Tukkies, nagraads by die AAA School of Advertising en ? MBA cum laude by die Universiteit van Stellenbosch beitel hy elke dag voort aan sy PhD. Stories skryf is ? ontvlugting. Hy bly in ? ou gerestoureerde Victoriaanse huis in die Strand met ? kaggel, klavier, Karel die boom en sy twee Basset Hounds: Genis van Loggerenberg en Stefiena van Vuuren.

Japer Hu

Marthinus van Loggerenberg, Marthinus van Loggerenberg 2013-07-31

Sedertdien sit ’n klomp vet kaalgat mans met puisies op hulle boude – in die einste sauna wat Japer Hu daagliks afgespuit het.


Top