Marthinus Beukes

Marthinus Beukes is senior lektor aan die Universiteit van Johannesburg en doseer poësie op voorgraadse en nagraadse vlak.

Verse verskyn in Tydskrif vir Letterkunde, Litera, Groen, Honderdjaar later.

Opgedateer/Updated: 2009-03-05
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za
 

lippetaal herbesoek

Marthinus Beukes 2014-04-08 "die lewe sal bly bloei
en verder verby stiltes en afwesighede breek"

Die aaneenvloei van herinneringe

Marthinus Beukes 2010-12-09
Top