Mart-Mari van der Merwe

Mart-Mari van der Merwe is besig om vir haar meestersgraad in Afrikaanse taalkunde prototipiese Afrikaanse taboewoorde te ondersoek.

USAN 2022 – ’n onderhoud met Mart-Mari van der Merwe

Naomi Meyer, Mart-Mari van der Merwe Onderhoude 2022-07-27

"Vir my meestersgraad in Afrikaanse taalkunde is ek besig om prototipiese Afrikaanse taboewoorde te ondersoek."

Top